Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Jul 10 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

[IN ’N BLIK]

Stories wat in die landbou saakmaak

STOF TOT NADENKE

Agri Noordwes se kragplan werp lig in donker Eskom-tonnel • Hoewel beurtkrag nie meer ’n alledaagse bekommernis is nie, lê kragonderbrekings groot dele van Noordwes steeds daagliks lam. Veral in landelike gebiede is inwoners en boere soms vir weke en maande sonder krag. Agri Noordwes werk hard om oplossings te vind.

Wie besluit oor iets se belangrikheid?

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

80 jaar van uitnemendheid in stoetteling • Met dekades van stoetprestasie agter die rug vier Huntersvlei Sussex van Viljoenskroon vanjaar ’n indrukwekkende mylpaal — 80 jaar van toewyding aan een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde beesrasse.

Pelgrimstogte na die Withuis

Mieliegradering en pryse: Storm van onsekerheid woed • Boere se probleme met die somergraanoes hou nie op nadat die stroper uit die modder gesleep is en daar uiteindelik gestroop kon word nie. Die gradering van wit- en geelmielies en die marktoestande veroorsaak tans probleme.

Oesskatting weer verhoog, maar gehalte knor... • Die vyfde produksieskatting vir die totale someroes toon ’n gunstige neiging, met die verwagte somerproduksie wat opwaarts aangepas is tot 18,43 miljoen ton – 2,55% hoër as Mei se skatting.

Karan Beef se stap soos ‘eerste tree op maan’ vir naspeurbaarheid • Suid-Afrika se grootste voerkraal, Karan Beef, gaan voortaan nie beeste aankoop wat nie op die Red Meat Industry Services (RMIS) se naspeurbaarheidsplatform geregistreer is nie.

‘Geen regulasies gaan help sonder optrede!’

Minister waarsku mense wat reëls vir BKS verontagsaam

Kans vir herhaling van 2024-’25-seisoen groot • Boere het plek-plek steeds hul hande vol om somergraangewasse gestroop te kry nadat swaar reën in Maart en April vanjaar uitgesak het. Wat is die kans dat dié seisoen volgende seisoen herhaal kan word?

SA hoenderboere oor ooreenkoms: Word wolf nou skaapwagter gemaak? • Amerika kan nou sélf besluit wanneer een van sy deelstate ná ’n voëlgriepuitbreking weer kan begin om hoendervleis na Suid-Afrika uit te voer, maar die Suid-Afrikaanse braaihoenderbedryf wonder of dit nie is soos om ‘wolf skaapwagter te maak’ nie.

Omstrede Leaf herroep • Die departement van landbou het onlangs die aanstelling van Leaf Services as ’n inspeksiediens vir graan en oliesade amptelik herroep.

Verbod op terbufos as plaagdoder geld nog nie • Die regering se besluit om terbufos as plaagdoder te verbied, is nog nie van toepassing nie omdat ’n lang proses nog gevolg moet word om dit moontlik te maak.

‘Moenie dié brandseisoen ’n cowboy wees’ • Een van die ergste brandseisoene in Suid-Afrika se geskiedenis word vanjaar vanweë verskeie faktore in die somerreënstreek verwag. Brandbeskermingsverenigings vra hul lede om uiters waaksaam te wees, terwyl lede van die publiek ook gevra word om verantwoordelik op te tree.

En wat van brandstigting?

EU dok uiteindelik op vir ‘port’ en ‘sjerrie’ • Die wynbedryf hoop om sowat 500 ha wingerde in swart besit te vestig nadat die Europese Unie (EU) ná meer as 20 jaar uiteindelik €15 miljoen (sowat R300 miljoen) aan Suid-Afrika as deel van ’n ekonomiese vennootskapsooreenkoms betaal het.

Wees bestand teen bek-en-klouseer • Boere moet voorbereid wees daarop dat bek-en-klouseer op hul plase kan uitbreek en moet dit met die beste moontlike biosekerheidsmaatreëls voorkom. Indien hierdie hoogs aansteeklike siekte wel sy verskyning onder ’n boer...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans