Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Jun 26 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE

Groen visie • Dr. Hendrik Smith, ’n gereelde gesig by Landbouweekblad se konferensies, is ’n finalis in die ‘wetenskap-Oscars’ van Suid-Afrika vir sy deurslaggewende rol in die oorskakeling na herlewings- en bewaringslandbou.

Luister na jou ma!

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Storm woed voort

‘Samewerking vir groter voordeel’ • In die lig van die oënskynlik onbeheersde verspreiding van bek-en-klouseer, mees onlangs na Karan Beef se enorme Heidelberg-voerkraal, het ernstige kommer in die veewaardeketting ontstaan, en bewerings van sabotasie word gemaak.

Siekte versuur ook SA suiwelbedryf

5 dinge wat jy moet weet • Sal China se huidige verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse rooivleis dalk weer, soos in die verlede, na die land se wol uitgebrei word?

‘Ons is g’n meelopers’ – AgriSA-leiers • Twee leiers van AgriSA, Jaco Minnaar en Johann Kotzé, het dit duidelik gestel dat dié organisasie nie ‘’n meeloper’ is wat betref die omstrede Onteieningswet wat pres. Cyril Ramaphosa in Januarie bekragtig het nie.

Predikant stig netwerk om boere by te staan

Nuwe momentum kan platteland weer glans gee

Sonneblomme in Sclerotinia se greep • Verskeie boere in die westelike dele van die somerreëngebied ondervind tans probleme by hul gewasse met kop- en stamvrot weens die swamsiekte Sclerotinia as gevolg van laat aanplantings en ongunstige weerstoestande.

Nat weer belemmer stropery steeds plek-plek

Staat gretig dat pluimveebedryf teen voëlgriep begin inent • Die departement van landbou het ’n dringende en gekoördineerde plan van stapel gestuur om hoenders teen die hoogs aansteeklike voëlgriep in te ent, sê John Steenhuisen, minister van landbou.

Genepoel van uitstekende wild by Goat’s Window • Die luukse Goat’s Window Safari Lodge-plaas tussen Bonnievale en Stormsvlei in die Wes-Kaap is ’n toonbeeld van hoe ’n droom deur visie ’n werklikheid kan word.

Tafeldruifbedryf sluit nog ’n rekordseisoen af

Nuwe Bonsmara-telers op opleidingsdae bemagtig • Bonsmara SA bied vanjaar weer sy opleidingsdae vir nuwe en bestaande telers aan, asook vir voornemende junior keurders. Dit is deel van ’n deurlopende poging om nuwe telers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede.

Watter staatsteun aan die landbou? • ’n Mens hoor dikwels Suid-Afrikaanse boere presteer nie danksy die regering nie, maar ondanks ... As die huidige stand van sake opgeweeg word teenoor staatshulp in ander lande, bied dit belangrike insigte.

Genoeg ruimte vir nóg laer rentekoerse • ’n Mens moet die effens oorversigtige Reserwebank gee wat hom toekom — as dit nie vir dié ingestelheid was nie, was Suid-Afrika dieper in ’n ekonomiese verknorsing. Daar is egter beweegruimte en nodigheid vir nóg laer rentekoerse.

KI: Die boer se ‘nuwe beste vriend’

Suid-Afrika se paddas, slange en akkedisse kry inheemse name

Varkbedryf vat hande met Tim Noakesstigting vir navorsing • Die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (Savpo) neem sy feitegedrewe bemarking van varkvleis nou na die binnebaan deur saam met die Tim Noakes-stigting navorsing oor atlete se menings oor varkvleis te doen.

Onteieningswet: ‘Vergewis jouself van die feite’ • Natúúrlik hou die Onteieningswet risiko’s in, maar dit is belangrik om tussen die feite en die wanopvattings te onderskei, sê Theo Boshoff, uitvoerende hoof van...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans