Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Jul 24 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE

In Limpopo staan almal saam teen ‘verdagte’ vee • Limpopo het die byna onmoontlike vermag: Dié provinsie het amptelik sy bek-en-klouseervrye status terugkry toe John Steenhuisen, minister van landbou, die opheffing van die siektebeheergebied bekragtig het.

Die waarde van praat (en dan doen)

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Owerhede dwing gemeenskappe om mekaar te omarm

Rooivleispryse kan nog lank wipplank ry • Verskeie faktore dra daartoe by dat karkas- en vleispryse wipplank ry en die vinnige stygings en dalings kan nog ’n paar maande voortduur.

Trump-tarief: Bedrywe bedink planne vir terugslag • Spesifieke landboubedrywe en boeregemeenskappe sal erg deur ’n Amerikaanse invoertarief van 30% getref word. Sommige sal vinniger planne kan maak as ander.

Inkbessie: Verleidelike groen blare van die dood • Giftige groen blare tussen lande vol vaal, dooie gras is besig om landwyd paniek onder vee- en wildboere te saai.

’n Jaar vol grasse oor rooi duine • Die name van die grassoorte wat vanjaar ná die laatsomer se reën oor die Kalahari opgekom het, klink soos ’n gedig as jy dit hardop lees: rooiheuninggras, hoenderspoor, ringwindhalmgras, langbeen-boesmangras . . .

Geskiedenis gemaak met eerste inentings teen voëlgriep • Slegs ’n paar dae voordat vanjaar se eerste voëlgriepuitbrekings op twee kommersiële hoenderplase bevestig is, het die departement van landbou vir die heel eerste keer ’n permit vir inenting teen voëlgriep uitgereik.

PRRS-weerstandbiedende varke bring hoop vir stryd teen Afrika-varkpes • Die sukses wat behaal is met geenredigering om varke bestand te maak teen vark- respiratoriese en reproduktiewe sindroom (PRRS oftewel blouoorsiekte), hou ook groot belofte vir Suid-Afrikaanse boere se stryd teen Afrika-varkpes in.

Tot hier toe: Gemeenskap ‘sluit’ pad by Clocolan • Die gemeenskap van Hlohlolwane (Clocolan) in die Vrystaat het vroeër vandeesmaand ’n pad geblokkeer om die provinsie se aandag op die haglike toestand van die pad te vestig.

Vrot paaie in nuwe vennootskap se visier

Ruvasa-hoof bepleit begrip vir ‘trae’ staatsveeartse • Boere se frustrasies oor die beskikbaarheid van staatsveeartse is geldig, maar die werklikheid is meer verwikkeld as wat ’n mens besef, sê dr. Dave Midgley, uitvoerende hoof van die herkouerveterinêre vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa).

Voermol-kompetisie beteken ‘meer as ’n titel’ vir wenners • Bees- en skaapboere kan tot einde Augustus nog vir Voermol se kompetisie vir die Bees- en Skaapboer van die Jaar inskryf.

Wolbedryf groet baanbreker, visionêr • Japie Cilliers sr., boer van die Ermelo-distrik in Mpumalanga, was ’n visionêre landbouer wat geglo het ’n mens moet altyd optimisties wees.

Landbou in Overberg ‘verloor ’n ystervrou’ • Met Estelle van Dyk van Napier se onlangse afsterwe het die landbou ’n energieke leier en kampioen verloor.

Goeie pampoenpryse hou dalk tot Oktober

Wees reg vir wisselvalligheid • In my leeftyd was daar nog nie soveel chaos in die wêreld soos tans nie. Wanneer dit by beleggings kom, is die beste raad om te sorg dat jy ’n gediversifiseerde portefeulje het en nie paniekerig te raak as die markte wisselvallig is nie.

Om sin te maak van die landbousensus • Boerderye word al hoe groter en die uitwerking wat dit op indiensneming het, is aansienlik. ’n Mens moet die jongste sensussyfers egter versigtig...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans